Work-Force
Junior Manager Administration / Junior Bestuurder Administrasie opportunity in Bloemfontein, Free State.
Kern doel van die pos: Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe werking van die Graan Admin afdeling te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; Graad in Rekeningkunde; 3 jaar ondervinding in finansiele rapportering in graan omgewing sal voordelig wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie menseverhouding; Goeie Interpersoonlike vaardighede; Streshantering; Analities rekenkundige insig.
Verantwoordelikhede: Lewer ondersteuning aan Administratiewe Bestuurder Graan; Effektiewe samewerking met personeel in die Graan Admin afdeling; Lewering van korrekte en tydige finansiele inligting aan hoofkantoor; Lewering van adhoc take. OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position: Provide a support function to the Grain Administrative Manager by ensuring the effective operation of the Grain Administration department.
Minimum Requirements
Grade 12; Degree in Accounting; 3 years experience in financial reporting in a grain environment will be beneficial; Valid drivers license. Skills: Sound communication and language skills in Afrikaans and English; Computer literate (MS Office); Good interpersonal skills; Stress management; Analytical and numerical insight.
Responsibilities
Provide support to the Grain Administrative Manager; Effektive cooperation with staf in the Grain Administration division; Provision of accurate and timely financial information to head office; Execution of ad-hoc tasks. OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.